Katgeveg dreig oor wie kleintjies se 'onafhanklike oorsig' mag doen - Amanda Visser, Pretoria
Die Maatskappywet en sy gepubliseerde konsepregulasies het omtrent al die katte in die duiwehok laat beland. Die nuutste geskarrel gaan oor die nuwe dier in rekeningkundige kringe naamlik die "onafhanklike oorsig". Dié oorsig is tot die beskikking van enige private maatskappy wat nie geld namens 'n derde party hou nie. Die wet bepaal dat slegs openbare en staatsbeheerde maatskappye en maatskappye sonder winsbejag verplig is om geoudit te word.
|
|
Read more...
|
|
Enterprise Risk - May 2010 |
|
|
|